Your browser version is outdated. We recommend that you update your browser to the latest version.

Vegas Troue / Wedding

Ervaar die troudag waaroor jy nog altyd gedroom het - teen ‘n fraksie van die prys.  Deel van die ervaring is ‘n lieflike kapel vir jou huweliksbevestiging,  ‘n pragtige tuin vir foto’s wat jou jare later nog vreugde sal bring en ons vriendelike, hulpvaardige personeel wat jou met raad en daad  sal bystaan.  Aan die voet van die Magalies kan jy ewige trou aan jou geliefde beloof en dit selfs met ‘n slot seël.  Jou troudag is vir ons net so spesiaal soos wat dit vir jou is. 

 

Experience the wedding-day you have always dreamt of - at a fraction of the price.  Part of the experience is a lovely chapel for your marriage, a beautiful garden for photo’s that will bring you joy in years to come and our friendly, helpful personnel who will to assist you by word and deed.   At the foot of the Magalies, you can promise everlasting faith to your beloved and even seal it with a padlock.  Your wedding-day is as special to us as it is to you.