Your browser version is outdated. We recommend that you update your browser to the latest version.

 

 Spyskaart

 

Spyskaart 1 Spyskaart 2 Spyskaart 3
1 Voorgereg 1 Voorgereg Voorgereg
2 Vleis Vleis Vleis
1 Rys 1 Rys 1 Rys
1 Aartapels 1 Aartapels Aartapels
2 Groentes Groentes Groentes
1 Slaai 2 Slaai 2 Slaai
1 Nagereg Nagereg Nagereg
Koffie & Tee

Koffie & Tee

(Keuse van individuele items

verskil van Spyskaart 1)

Koffie & Tee

 

 

Keuse van Voorgereg

Vrugte Kelkie / Tuna Kelkie Met Tartaar Sous / Hoenderlewertjies / Vars Gekerfte Biltong / Seekos Kelkie

 

Keuse van Vleis

 

 Geglasierde Hoenderdye / Frikadelle Met Bruinuie / Tradisionele Boboti / Gerookte Varknek Met Tuisgemaakte Mostert /Hoender Gekook Met Witwyn Met Mozzarella Kaas / Geroosterde Skaapboud Met Rooiwyn Sous / Thai Hoender

Rys

Wit Rys / Rys Met Bruin Uie / Geelrys Met Rosyntjies / Rys Met Tiemie En Sade / Hartige "Savoury" Rys

Aartapels

Baba Aartappels Met Knoffel En Pietersielie / Gebakte Aartappels Met Uie / Aartappelgebak Met Room En Kaas / Gebraaide Aartappels.

 

Groente


Soet

Patats Met Borrie / Karamel Wortels / Pampoen Koekies In Karamel Sous / 

Soetwortels Met Ertjies / Geroosterde Botterskorsies.

Sout

Groenbone Met Spek En Aartappels / Tradisionele Groenbone (Gevlok Met Aartappels En Uie) / 

Geroomde Spinasie Met Feta Kaas / Blomkool En Broccoli Met Kaassous (Ook Geskei) / 

Geroosterde Gemengde Groente Met Oregano / Tradisionele Wortels (Gevlok Met Aartappels En Uie) 

 

Slaaie


Wortels Met Pynappel / Gemengde Slaai / Kerrie Noodelslaai / Aartappelslaai / Koperpennie / 3 Boone Slaai / Griekse Slaai

NageregteRoomys Met Tuisgemaakte Sjokoladesous / Varsvrugteslaai En Roomys / Sjokolade- of Aardbei Mousse /

Malva-Pudding Met Vla / Appeltert Met Vanilla-Vla