Your browser version is outdated. We recommend that you update your browser to the latest version.

Ons grootste sukses-faktor is die persoonlik aandag wat die eienaars aan klante gee.

Johan & AmandaJohan & Amanda

Y DI DORP YT is 'n lewenslange droom wat John in 2011 behaal het. As opgelide sjef en gekwalifiseerde produksie- en projekbestuurder is hy uitstekend gekwalifiseer om hierdie onderneming te bestuur.  Sy vaardighede en liefde vir die industrie maak Y DI DORP YT nie net sy onderneming nie, maar ook sy lewenswyse. Sy ervaring strek so ver terug as Persoonlike Sjef vir ons voormalige Staatspresident, Mnr. Nick Kiederiks.  Die interessante en kreatiewe foto-hoekies, dècor-idees en toegevoegde waar is alles sy breinkinders.

Amanda het op haar beurt 'n graad in Openbare bestuur en 'n Honeursgraad in Onderwysbestuur.  Sy is verantwoordelik vir die praktiese, gerieflike uitleg van die fasiliteite by Y DI DORP YT en vir kwaliteit dienslewering.