Your browser version is outdated. We recommend that you update your browser to the latest version.

Y DI DORP YT is geleë aan die voet van die Magaliesberg en is maklik om te vind.

Kennethstr Plot 56 , Pretoria Suid-Afrika

27 83 407 8353

AANWYSINGS:

Vanaf Pretoria:

* Ry wes op Van der Hoffweg (rigting Hartbeespoortdam)
* Draai regs by die Hornsnek / Richardsbaai Weg padteken (M17 - ook bekend as Mahem) 
* Ry 2 km en draai links by die Boekenhoutkloof / Verkeerskollege-padteken (Kenneth straat) 
* Kenneth straat word later Pretoriaweg 
* Ry 5.2km en draai regs by "Y di dorp yt"
 
Vanaf Brits: 
* Volg die R514 vanaf Brits na Pretoria 
* Draai links by die Kameeldrift-padteken 
* Ry na die T-aansluiting en draai regs (+/- 2km) 
* Ry +/- 4 km en draai links by "Y di dorp yt"
 
Vanaf Johannesburg: 
* Volg die Ben Schoeman snelweg vanaf Johannesburg na Pretoria 
* Draai links in Visagiestraat en hou regs 
* Visagiestraat word DF Malan rylaan (Nou Es'kia Mphahlele)
* Volg DF Malan Rylaan/M1 (Es'kia Mphahalele) tot oor Kerkstraat (nou WF Nkomostraat) en verby die Varsproduktemark 
* Neem die Van der Hoffweg afrit links (R514)
* Volg Van Der Hoffweg vir +/- 8 km na die Hornsnek / Richardsbaai padteken (M17 - ook bekend as Mahem) 
* Draai regs Hornsnekweg 
* Ry 2 km en draai links by die Boekenhoutkloof / Verkeerskollege padteken (Kenneth straat) 
* Kenneth straat word later Pretoriaweg 
* Ry 5.2km en draai regs by "Y di dorp yt" 
%% companyName %% op die kaart: