Your browser version is outdated. We recommend that you update your browser to the latest version.

Dienste

Hierdie dienste word ingesluit wanneer u by Y DI DORP YT bespreek.

Venue is beskikbaar die dag voor die troue. 

Ons berei die onthaalsaal en kapel voor soos ooreengekom

Ons ruim op die dag na die troue

U keuse van Kapel (Tuin of Formele) 

Rooi tapyte vir die Kapel & ingan na die onthaalsaal

Tafels en stoele 

Tafeldoeke & Stoeloortreksels (wit, room of swart) 

Stoelstrikke en oorlegsels (overlays) in 'n groot verskeidenheid kleure waaruit u kan kies 

Enkele dècor items

Breekware & Messegoed 

Vrugtesap op gastetafels 

Vonkelwyn op gastetafels 

Welkomdrankies 

Sjerrietafel 

Bekostigbare Kontant Kroeg met kaartfasiliteit 

Personeel (kelners, motorwagte ens.) 

Wittebroodsuite (2 nagte, ontbyt en peuselhappies) 

TUK-TUK troukar